Home Aktuell Kontakt Englisch Franzšsisch S&W Kurzprofil S&W Impressum S&W Galerie
   
  Ubery February
Supervisor Manufacturing Planning
Volkswagen
“Baie geleer, veel om te onthou, nou moet ek toepas.
Baie dankie vir almal by S&W en mag julle van sterkte tot sterkte groei.
Ubery February – Gebore en Getoë Suidafrikaaner.”
 
     
  Manfred Gie
Resident
Volkswagen Südafrika
“Dit is ‘n "tailor-made" kursus vir die individueel. Absoluut klasse vir eingiemand wat bereit is om te leer / werk. Ook veel van die Kultuur en geskiedenis van omliggende areas geleer en sal dit vir alle aanbeveel. Onvergeetlike, fantastiese ondervinding.“
 
     
 

Jannie Saffier
Volkswagen of South Africa
S&W TRAINING IS ’N FANTASTIESE INSTITUUT!
EK KAN ’N PERSOONLIKE REKOMMENDASIE AN ALLE PERSONE MAAK, WAT DUITS WIL BEMEESTER, VAN ABSOLUUT LEKE TOT PERSONE WIE GOEIE KENNIS HET. BAIE GOED GEDOEN S&W-SPAN! JULLE IS PUIK.“

 
         
  Lynette Boshoff
Head of Clinical Research
Boehringer Ingelheim
Rinus Strydom
Siemens AG
   
  “Ons kan werklik S&W aanbeveel – nie alleen die taalkursus wat intensief en profesioneel aangebied word nie, maar ook die interkulturele ondervinding, die vriendelike en gemaklike stemming by die skool, asook natuurlik die omgewing in Meersburg. Die hele ervaring by S&W het ook ons ervaring as nuwelinge in Duitsland baie aantrekliker gemaak.“